<<
<
Page
of 2
..............................................................................................................................................................................................................................................................

Die Laaste Wals
24 van die land se beste danspare ding mee om die grootste kontantprys nog, R500 000!

See 24 of the best dancing couples in the country compete for a cash prize of R500 000!
Mzanzi Ridez Season 3
Season 3 of Mzanzi Ridez will blow you away with the latest in car’s, bikes, drifting, drags, sound off’s and the best hip hop talent in SA. Our presenters DJ Ready D, Saskia, Vic and Ash will show the madness that is pimped out, hyper drive cars.

Check out Mzanzi Rides Season 3 coming to you in 2009.
Boer soek 'n Vrou
10 Boere is opsoek na 10 dames wat hulle harte vinniger gaan laat klop!
Fiesta
Ons Maandagaand feesprogram. Hulle besoek al wat 'n fees is, hoe klein of hoe groot maak nie saak nie.
Jou Show met Emo
Bekende sanger en komediant Emo Adams vermaak met sy besonderse manier van onderhoud voer. Hy gaan kuier regoor die land by ons kykers en nie noodwendig altyd vir die bekende Ikone nie. Emo bring die huppel terug in almal se stap met sy lawwigheid.
Kwela
Kwêla is ‘n joernaalprogram wat 'n wye blik oor die ryk kultuur van die Suid-Afrikaanse gemeenskap gooi. Elke week word daar gekyk na interessante gebeure en mense - bekendes en onbekendes, die nuusmakers, en wat hulle doen om die Suid-Afrikaanse samelewing kleurryk te maak.
kykNET Country
'n Country-musiekprogram aangebied deur Juanita du Plessis begin 1 Jan 2009 opgeneem voor 'n gehoor in die Barn Yard in Kaapstad.
La't Wiel
La’t Wiel is ’n motorprogram wat enige aanhanger van iets met wiele sal vermaak. Elke week word die fokus geplaas op twee of drie motors, wat deur die aanbieders toetsbestuur word. Hulle gee dan hul mening oor die motors, sowel as wat elkeen se voor- en nadele is. Hulle skroom nie om kritiek te lewer nie, maar maak dit ook duidelik as hulle beïndruk is deur ’n spesifieke motor. Verder bring hulle ook nuus uit die motorwêreld om entoesiaste op hoogte te hou.
Liriekeraai
Musiek speletjiesprogram aangebied deur Solli Philander
Rian
Rian van Heerden gesels intiem met al ons Afrikaanse IKONE
Roer
Ons weet hulle kan sing, toneelspel en ons oor die vermaak, maar hoe is hul kookvernuf? Dít is die vraag wat Tammy-Anne Fortuin elke week probeer beantwoord wanneer sy op kykNET se eie kookprogram, Roer!
Tuin en Tossels
Die program gee inligting oor produkte wat die oog vang, sowel as oor goeie idees, nuwe plante en asemrowende huis-idees.

Search Current Productions
Keyword:


Contact Us
137 Bram Fischer Dr
Blairgowrie
Randburg
Gauteng
2194

Tel: +27 (0)11 686-6000

 


Built and Powered by GenXml.com